INNOVATIVE |  INTELLIGENT  |  INSPIRING 
 

CONSULTING THROUGH INNOVATION

Hierdie stelsel word opgemaak deur Europese produkte  wat dekades lank al markleiers in hulle gebied is.   Hierdie is 'n eenvoudige & bekostigbare alternatief wat steeds goeie kwaliteit waarborg.

     Gemoedsrus:
 

  • Ontwerp deur Elektriese Ingenieur wat geregistreer is by die Ingenieurs raad.
     

  • Installasie deur elektrisien wat geregistreer is by ECA

     Europese produk leiers:

  • Hierbo is tabel van die Europese verskaffers wat by die stelsel ingesluit is.
     

  • Die stelsel word installeer volgens nasionale regulasies. 

     Ervaring:

  • Ons het die eerste kommersiele installasie in Sentraal Suid Afrika 5 jaar terug gedoen en elkeen van ons panele, inverters en batterye werk nog soos die dag toe ons dit installeer het.